Jy is Vry - Tehila Abiyah
Sold out!

Jy is Vry

R2850,00

Stretched Cotton Canvas
Acrylic

Elke gedagte en ou fotos wat in jou brein bly flits is nou iets van die verlede. Ruach kom gee vir jou nuwe prentjies en nuwe gedagtes sodat jy kan uitstyg bo jou omstandighede. Jy kan opstaan, jou vlerke sprei en vlieg hoog bo die aardse dinge. Jy kan jou vlerke sprei sodat Yeshua se Lig deur jou skyn. Jy is vry om te wees wie Jahweh Elohim (Skepper God), jou gemaak het om te wees. Vlieg!

As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees.
Joh 8:36 (1953 Vertaling)

STAAN op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die Here gaan oor jou op.
Jesaja 60:1 (1953 Vertaling)

Sold out!

Category:

Additional information

Dimensions 450 × 590 mm